Die koshuis van Lettie Fouché-skool staan onder direkte beheer van die Beheerliggaam van die skool. Die reg tot alle toelatings en ontslagte van leerlinge in die Lettie Fouché-koshuis berus by die Beheerliggaam óf die Dagbestuur van die Beheerliggaam. (Op aanbeveling van die multidissiplinêre span van die skool en koshuis).