Inligting van lapa

Lettie Fouché-Lapa In die pragtige stil omgewing naby die Botaniese Tuine, slegs 2 km (teerpad) buite Bloemfontein.

GROOT SAAL

Indien gekombineer met die medium-saal, kan dit :
Beskik oor kroeg, opdien-area, kombuis, kaggels & toilette.

SY SAAL

Kan ook gebruik word vir medium grootte kerk seremonies (± 120 mense).

BO SAAL

Ruim hout dekke by uitgange, toilette en diens-kombuis
Onthaaltoerusting is beskikbaar, maar nie ingesluit by die huur van die saal nie. Tariewe begin vanaf R3 000,00. Kontak gerus Marieke of IP Scott vir meer inligting.
Onthaaltoerusting is beskikbaar, maar nie ingesluit by die huur van die saal nie. Tariewe begin vanaf R3 000,00. Kontak gerus Marieke of IP Scott vir meer inligting.

Damhuis

Die Damhuis by Lettie Fouché is ons skool se splinternuwe onthaalvenue.  ’n Pragtige ruimte wat stylvol inpas by die unieke karakter van ons skool.  

Wat die Damhuis bied : 

Kontak besonderhede

Marieka Muller
  • 051 436 6770 / 082 495 4971
  • az.oc.looksflobfsctd-1e4865@seisnanif
  • 083 588 7117
  • az.oc.looksflobfsctd-6f1f7f@ttocspi