SKOOLFONDS - 2021
Ons doen werklik moeite om die tariewe so laag as moontlik te hou en vra dat u die verhoging ook in dié lig sal sien. Vergeleke met ander skole is ons tariewe baie laag en daarom doen ons ‘n beroep op u om getrou en betaal. Ons hou die bussie- en losies-gelde dieselfde as verlede jaar, dit is net die skoolfonds wat verhoog het.
Die tariewe vir 2021 is soos volg:
LOSIES & btw
JAARLIKSE FOOI
R15,500.00 per jaar oor 10 maande
MAANDELIKSE FOOI
R1,550.00 per maand
SKOOLFONDS
JAARLIKSE FOOI
R3,500-00 per jaar oor 10 maande
MAANDELIKSE FOOI
R350.00 per maand
Bussiegeld
JAARLIKSE FOOI
R7,200.00 per jaar oor 10 maande
MAANDELIKSE FOOI
R720.00 per maand
Alle gelde is vooruitbetaalbaar per jaar, maar om u as ouer tegemoet te
kom, kan u die gelde ook per kwartaal of per maand betaal.
Skoolfonds
(Februarie – November)
R 350.00 per maand
Losies en skoolfonds
(Februarie – November)
R 1900.00 per maand
Skoolfonds en bussiegeld
(Februarie – November)
R 1070.00 per maand
Skoolfonds
R 875.00 per kwartaal
Losies en skoolfonds
R 4750.00 per kwartaal
(R 875.00 + R 3875.00)
Skoolfonds en bussiegeld
R 2675.00 per kwartaal
(R 875.00 + R 1800.00)
Indien u finansiële probleme ondervind, wil ons u weer eens uitnooi om
met Mev. Marieka Muller reëlings te tref i.v.m. die betaling. Indien ons
niks van u hoor nie, neem ons aan dat u wel kan betaal en verwag ons om
‘n gereelde betaling te ontvang. Indien u verkies om maandeliks te
betaal, word u versoek om die geld vóór die 7de van elke maand te
betaal, want as dit nie betaal is nie, sal u kind bv. nie met die bussie
mag ry nie, wat sal meebring dat u self u kind by die skool moet besorg
en ook weer kom haal.
Lettie Fouché Bankbesonderhede:
ABSA Bank
Tjekrekening
Rekening no.: 470-493-534
Takkode: 632-005
Verw. Voorletter & Van (Kind)